RUMATOIEDE ARTRITIS - NOG 'N KRONIESE PYN SIEKTE
Mens kan amper sê dis die nare suster van Fibromyalgie want meestal loop die twee hand aan hand.Ek het op hierdie inligting afgekom op die internet en dink dit is belangrik genoeg om te deel met julle.
Rumatoiede artritis (RA) is 'n kroniese, sistemiese
siekte wat gekenmerk word deur herhaaldelike inflamasie van die gewrigte. Die
outoimuunsisteem val normale weefsel aan asof dit vreemde invallers is. Dit
affekteer meestal die hande en voete, maar kan ook die organe soos die lewer en
hart aanval.
Die siekte gaan deur vier stadiums:
Die siekte gaan deur vier stadiums:
1. Inflamasie van die
gewrigte met vorming van vloeistof om die gewrigte.
2. Vorming van granulasie in die gewrig by die kraakbeen, en neem die gewrig basies oor.
3. Harde fibrositiese weefsel neem nou die gewrigspasie oor en dit veroorsaak minder beweeglikheid van die gewrigte en trek die vingers of tone skeef en het sodoende misvorming tot gevolg.
4. Die fibrositiese weefsel kalsifiseer (verhard tot been) en veroorsaak totale onbeweeglikheid.
Tekens en simptome:
Algemene simptome soos moegheid, verlies van eetlus, gewigsverlies en styfheid kan die eerste simptome wees. Daarna raak die styfheid meer gelokaliseerd.

Daarna kom voor:Pyn
Styfheid
Beperkte beweging
Tekens van inflamasie: hitte, swelling, teerheid
Alternatiewe behandeling vir pyn met artritis: 1. Warm en koue kompresse
2. Week hande in louwarm water met 2 teelepels Epsom sout

3. Laat 'n geswelde gewrig wat
ontsteek is rus. Sodra dit egter beter is, oefen daagliks vir 20 minute.
Doen
veral spierversterkingsoefeninge. Dit sal die spiere om die gewrig soepel hou en
die vervaardiging van smeermiddel aanmoedig.
4. Eet gesond. Eet olierige vis soos sardiens en ook sade en neute, veral vlassaad. Volgraan bevat
4. Eet gesond. Eet olierige vis soos sardiens en ook sade en neute, veral vlassaad. Volgraan bevat
vetsure wat
inflamasie teenwerk. Pynappel bevat bromelien, wat ook inflamasie teenwerk.
Bromelien kan ook in tabletvorm gekry word.
.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking